Die Verhaal van Lewe & die Omgewing
’n Afrika-perspektief| By: | Jo van As |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781770075863 |
| eText ISBN: | 9781920544560 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2013 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die Verhaal van Lewe & die Omgewing – ’n Afrika-perspektief handel
oor die brose wonder van lewe. Dit is ’n viering van die Aarde se ryke,
wonderlike verskeidenheid – die spesies, bevolkings, gemeenskappe en
ekostelsels wat ons omring – en van die natuur se veerkragtigheid. Dit
vertel van die drie hoofekostelsels: varswater, oseane en land, en al die
lewe wat hulle in en om Afrika onderhou. Dit bespreek evolusie en die
eindeloos vertakkende boom van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkings
toeneem en afneem, en hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk.
En dit vertel die verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika,
en hoe ons tot moderne mense ontwikkel het. Die boek waarsku teen
ons menslike invloed op die planeet en die vinnige klimaatsverandering
wat dit aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputting
van hulpbronne. Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanning
en bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade te
herstel en volhoubaarheid te verseker. Dit is die verhaal van lewe en die
omgewing in Afrika.