Natuurtrivia Uit Afrika
| By: | Dawid van Lill |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781770075221 |
| eText ISBN: | 9781920544362 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
<p>Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte ’n vasteland van rekords.<br>Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat ’n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste ‘grootstes’ en ‘kleinstes’, asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk.<br>Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.</p>