Back to results
Cover image for book Hoe op Aarde?

Hoe op Aarde?

Antwoorde tot die raaisels van ons planeet
By:Terence McCarthy
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770074804
eText ISBN:9781920544294
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander.<br>Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.