Back to results
Cover image for book Tydbom

Tydbom

By:Johan Marais
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624048480
eText ISBN:9781920323776
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Johan Marais verlaat skool op ouderdom 16 om by die polisie aan te sluit. Wanneer hy in die tagtigerjare oorgeplaas word na die Oos-Randse Onluste-eenheid, is hy ’n geharde polisieman en sukkel hy reeds met ’n drankprobleem. Hy is ’n ooggetuie van verskeie voorvalle van polisiebrutaliteit. Hy ontken egter deurgans die uitwerking van al die trauma op sy persoonlike lewe.Later verlaat hy die polisie om sy eie skrootonderneming te begin, maar die simptome van post-traumatiese stres steek kop uit. Sy huwelik loop op die rotse en hy begin om Pretoria se plesierhuise te besoek en verhuur selfs sy dienste uit as “nutsman”. Soos hy afgaan in ’n maalkolk van depressie en fisieke pyn weens sy drankmisbruik, eksperimenteer hy ook met dwelms. Hy pleeg amper selfmoord voordat hy teenoor homself erken dat hy hulp nodig het.Marais het dié boek geskryf om sy duiwels te besweer. Sy eerlike, reguit vertelling getuig vol rou menslikheid. Dit skok en gryp jou terselfdertyd aan die hart.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.