Back to results
Cover image for book Charlize

Charlize

By:Chris Karsten
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798150279
eText ISBN:9781920323721
Edition:1
Copyright:2009
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Dat Charlize Theron beeldskoon is, het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien. Boweal het sy geloof en vertroue in haarself en sy wéét hoe om verbete aan haar droom te klou. Vandat sy as jong tiener vir Tom Hanks en Daryl Hannah in Splash gesien het, was sy oortuig sy kon die rol van die meermin beter vertolk. Uit onderhoude met familielede, onderwysers en vriende in Suid-Afrika, besoeke aan haar destydse en huidige leefwêrelde, en omvattende navorsing van die hoofstroommedia, gee Chris Karsten insig in die lewe en loopbaan van iemand wat haar en haar ma en haar vriende se privaatheid as heilig beskou.Op die vooraand van veertig hou die indrukwekkende omvang van haar repertoire haar posisie Hollywood steeds stewig. En aan ’n beter lewe kan sy nie dink nie: “Ek leef ’n droom.”

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.