Back to results
Cover image for book Stiletto

Stiletto

By:Karin Eloff
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624045434
eText ISBN:9781920323660
Edition:1
Copyright:2009
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat dié kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streelkasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad lê besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. STILETTO vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het. Dit raak pertinente kwelvrae oor ons samelewing aan - oor mans, oor vroue, oor seks, oor liefde en oor wie die delers en die stelers is. STILETTO draai nie doekies om oor die skadubestaan van die sekswerker nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.