Back to results
Cover image for book Witboy in Afrika

Witboy in Afrika

By:Deon Maas
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624047780
eText ISBN:9781920323592
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor ’n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om ’n Afrikaan te wees.Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in ’n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Nigerië deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit is ook vir hom belangrik om die plaaslike mense te leer ken en iets te wete te kom van ’n vreemde land se geskiedenis en veral sy musiek. Deon is allesbehalwe jou gemiddelde toeris – kleurvolle karakters en ongewone ervarings is alles deel daarvan om Afrika op die Maas-manier te beleef.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.