Back to results
Cover image for book 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue

By:Anton F. Prinsloo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9781868901760
eText ISBN:9781868901777
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

"Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het dié persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop.En die betekenis van die Nederlandse "dyk" was toentertyd allermins dié van 'n “hoë wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal vewys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van ’n "kandidaat" praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhê nie.En die klein, kruipende diertjie wat ons 'n "wurm" noem, kon toentertyd na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Ligte, prettige leesstof. Dié boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is. "

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.