Back to results
Cover image for book Hoe verklaar jy dit? II

Hoe verklaar jy dit? II

By:null
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781776092031
eText ISBN:9781776092048
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Na die ongeloo ike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? <br>Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.