Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Eerste Addisionele Taal
| By: | Riens Vosloo |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9781770029330 |
| eText ISBN: | 9781775893318 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 8 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan; ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite; volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien; te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; ’n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas; ’n formele assesseringsprogram vir graad 8, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser, asook ’n groot verskeidenheid volkleur plakkate in te sluit op die CD vir die onderwyserslêer en onderrigdoeleindes. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.