Back to results
Cover image for book Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Huistaal

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Huistaal

By:Riens Vosloo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9781770029538
eText ISBN:9781775891413
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Piekfyn Afrikaans Graad 12 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes van die KABV vir Huistaal. Hierdie unieke gids ondersteun die onderwyser se taak deur • beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan; • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite; • te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; • ’n wye verskeidenheid fiksie- en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas; • ’n formele assesseringsprogram, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse en formele assessering voor te stel; • aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaans-onderwyser in te sluit vir die onderwysersleêr; en • memorandums vir die voorbeeldvraestelle te voorsien. Ons weet Piekfyn Afrikaans gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans doelmatig te onderrig.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.