Back to results
Cover image for book Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Huistaal

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Huistaal

By:Henk Viljoen; Rina Lamprecht; Annette Ligthelm; Marietta Murray; Magdel van Tonder
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9781770029453
eText ISBN:9781775891390
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 8 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur • beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan; • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite; • volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien; • te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; • ’n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas; • ’n formele assesseringsprogram vir graad 7, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en • aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.