Back to results
Cover image for book Die natuurlewe van Suider-Afrika

Die natuurlewe van Suider-Afrika

By:Vincent Carruthers
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781775843542
eText ISBN:9781775844662
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.