Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika
Insluitend Angola, Zambië & Malawi| By: | Chris Stuart; Mathilde Stuart |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781775841128 |
| eText ISBN: | 9781775842682 |
| Edition: | 2 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies – van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere – robbe, dolfyne en walvisse – wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië en Malawi voorkom. Die gids sal help om die groot diere en ook die dikwels verwarrende verskeidenheid klein spesies uit te ken. Benewens volledige beskrywings van elke spesie word die vernaamste uitkenningstekens, kenmerkende gedrag, voorkeurhabitat, kosvoorkeur, voortplanting en lewensduur