Weefselsoute vir Kinders
Babas, Kleuters en Tieners| By: | Margaret Roberts |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781775841449 |
| eText ISBN: | 9781775842361 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in ’n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word ’n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is ’n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.