Back to results
Cover image for book Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

By:Erik Holm
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781775842248
eText ISBN:9781775842255
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s. Verkoopspunte: meer as 700 foto’s, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en ’n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, ’n ID-seksie wat foto’s en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.