Back to results
Cover image for book Hagedash die Hadeda

Hagedash die Hadeda

By:Charles de Villiers
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781775841906
eText ISBN:9781775841920
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik ’n rustige toneel is word vinnig omskep in ’n groot beroering – maar alles kom tot ’n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, ’n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. ’n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se ‘Oorspronklike Afrika-verhale’ reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.