Watter Boom Is Dit?
| By: | Eugene Moll |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781770078321 |
| eText ISBN: | 9781775840343 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2013 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.