Back to results
Cover image for book Springbok-rugbyvasvra

Springbok-rugbyvasvra

1001 vrae en antwoorde
By:Pierre Francois Massyn
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770229921
eText ISBN:9781770229938
Edition:0
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nóg gelok? Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland? Watter Springbok-slot het ’n glasoog gehad? Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in ’n hoogs vermaaklike manier: dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor dié sportsoort waaroor almal gaande is.Dié deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe. Die boek het twee afdelings: toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling. Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind. En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in – die beste spelers van alle tye in een superspan. Prettig, informatief en feitelik – ’n móét-lees vir almal wat rugbymal is.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.