Back to results
Cover image for book Die Griekwastad Moorde

Die Griekwastad Moorde

Die misdaad wat Suid-Afrika geruk het
By:Jacques Steenkamp
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770228504
eText ISBN:9781770228511
Edition:2
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>NUWE UITGAWE: SLUIT DIE VONNISOPLEGGING IN EN MAAK VIR DIE EERSTE KEER DIE MOORDENAAR SE IDENTITEIT BEKEND ...<br>Die vrede en stilte in die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort ná skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe ’n tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp ingejaag het en met skreeuende remme voor die byna verlate polisiestasie tot stilstand gekom het. Dit was net voor 19:00 toe Don Steenkamp, net in sy swart rugbybroek en vol bloed, uit die voertuig gespring het en die aanklagkantoor binnegestorm het met die nuus dat sy ouers en suster op die familieplaas Naauwhoek wreedaardig geskiet en vermoor is. Alhoewel daar aanvanklik gedink is dat die moorde net nóg ’n plaasaanval was, is Don maande later vir die moorde gearresteer. Dit het ’n proses aan die gang gesit wat Suid-Afrika sou meesleur en die mense van Griekwastad onderling sou verdeel. Hierdie storie is die aangrypende verhaal, gebaseer op onderhoude met al die betrokkenes insluitende die ondersoekbeamptes, die forensiese en ballistiese deskundiges, asook familie en vriende van die oorledenes, van wat werklik op daardie noodlottige dag op die plaas Naauwhoek gebeur het, soos vertel deur die verslaggewer wat eerste daaroor berig het …</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.