Back to results
Cover image for book Laaste dans, Drienie

Laaste dans, Drienie

By:Steve Hofmeyr
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770227071
eText ISBN:9781770227095
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ʼn bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie.<br> Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan.<br> In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel ’n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans.<br> En ʼn liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.