Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek
| By: | Various |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781770224247 |
| eText ISBN: | 9781770224261 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlê, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!