Idees Vol Vrees
| By: | Kobus Galloway |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781770223745 |
| eText ISBN: | 9781770223752 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente gaan gewoonlik gepaard met dubbelsinnige eenreël-woordspelings en is enig in hul soort. Die reeks het baie gou ingang gevind: net 100 dae nadat Galloway ’n Facebook-blad begin het om sy tekenprente bekend te stel, het hy reeds meer as 30 000 bewonderaars gehad. Idees Vol Vrees word op dosyne webwerwe oral op die internet genoem en verskyn ook in Huisgenoot en ander publikasies.