Back to results
Cover image for book Mugabe en die wit Afrikaan

Mugabe en die wit Afrikaan

By:Ben Freeth
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770223516
eText ISBN:9781770223547
Edition:0
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangesê - ’n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal.<br> Mugabe en die wit Afrikaan is ’n eerstehandse beskrywing van die waansin waarin Zimbabwe gedompel is terwyl Mugabe se trawante landbougrond verwoes, plaastoerusting gesteel, diere doodgemaak, huise afgebrand, die plaaswerkers geïntimideer en die boere aangerand of vermoor het. Dit is ’n hartverskeurende verhaal van trauma en tragedie, maar ook van moed, oor een familie wie se diepe sin vir geregtigheid en onwrikbare Christelike beginsels hulle gedring het om alles in die stryd te werp ter wille van hul huis en hul land.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.