Back to results
Cover image for book Victor: My reis

Victor: My reis

By:Victor Matfield; De Jongh Borchardt
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770221451
eText ISBN:9781770222670
Edition:0
Copyright:2011
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>As een van die Springbokspan-spelers met die grootste aantal verskynings ooit, is Victor Matfield ’n nasionale held met voortreflike spel oor provinsiale grense heen en geniet hy die guns van aanhangers regoor die wêreld. Sy rugby-prestasies en kordaatstukke is talryk: hy was deel van die span wat die 2007 Rugby-Wêreldbeker gewen het, hy het die Bokke twee Drienasies-toernooie help wen, hy het drie keer die Super 14-trofee saam met die Bulle omhoog gehou, en hy het Curriebeker-glorie gesmaak.<br>In hierdie outobiografie waarna daar met groot afwagting uitgesien is, gesels hy openlik oor sy lewe, van sy grootwordjare as ’n skugter seun van Pietersburg tot waar hy Pretoria toe getrek het en as talentvolle jong rugbyspeler op die harde manier geleer het hoe om die plesiere in die lewe te hanteer. Hy praat openhartig en reguit oor geskille met afrigters, in¬sluitende sy mentor Heyneke Meyer, Pieter de Villiers en voormalige Bok-afrigter Jake White, wat hom eenkeer fisiek probeer aanval het. Victor vertel ook van Kamp Staaldraad, die Bulle wat gefaal het in sy laaste seisoen as speler en die kontroversiële skeidsregtersbelissings was gelei het tot die Bokke se kwarteindstryd-nederlaag in die 2011 Rugby-Wêreldbeker. Hierdie is ongetwyfeld die één boek wat elke rugby-entoesias sal wil lees.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.