Gifbeker
| By: | Irna van Zyl |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781485903680 |
| eText ISBN: | 9781485903765 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2018 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
<p>Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe ’n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies.<br>Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na ’n nuwe heenkome in dié dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond.<br>Storm se senuwees is gaar wanneer die moordenaar nog slagoffers eis – alles tydens die voorbereidings vir ’n blink toekenningsaand waar die land se topsjefs vereer word. Maar wie is besig om moord op te dis en gaan Storm dié slagting kan keer?</p>