Dagboek van ’n Wimpy Kid #5: Die nare waarheid
| By: | Jeff Kinney |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781485900092 |
| eText ISBN: | 9781485900221 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2016 |
| Format: | Page Fidelity |
Lifetime - $10.80
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is ’n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van ’n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van ’n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!