Back to results
Cover image for book Die eerste Stadshaan

Die eerste Stadshaan

By:Claudia Eicker-Harris
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781432305918
eText ISBN:9781432307554
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Die eerste Stadshaan word Kloupoot die hoenderhaan een nag wakker van die klank van motors wat toet. Hy is baie ontsteld toe hy ontdek dat die stad besig is vinnig uit te brei – tot teenaan die rustige plaas waar hy woon. Hy besluit dat hy die plaas moet verlaat om een te soek wat rustiger is. Maar hy kan nie net alles so los en padgee nie. Jaar na jaar het hy elke mens en dier op die plaas wakker gemaak en dit is sy plig om seker te maak iemand neem sy taak oor. Hy besluit om oudisies te hou om die geskikte voël te vind wat hom kan vervang. Na baie vermaaklike en frustrerende oudisies vind Kloupoot sy perfekte plaasvervanger.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.