Back to results
Cover image for book Nog Maklike soet happies vir kinders

Nog Maklike soet happies vir kinders

By:Janette Mocke
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781432305604
eText ISBN:9781432307172
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Elke hoofstuk in Nog Maklike Soet Happies vir Kinders bevat ’n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit ’n middelstuik vir die tafel in wat gebruik kan word as die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografie en stilering vertoon die peuselhappies op ’n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.