Back to results
Cover image for book Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

By:Jane Jarvis
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770076648
eText ISBN:9781432307110
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto’s. Dié boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal – oordeelkundige dissiplinering.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.