Back to results
Cover image for book Mark Toe!

Mark Toe!

By:Samantha Scarborough
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781432303235
eText ISBN:9781432305314
Edition:1
Copyright:2015
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf ’n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net ’n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto’s en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir ’n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.