Back to results
Cover image for book Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

By:Magdaleen van Wyk
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781432303488
eText ISBN:9781432304362
Edition:5
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te hê! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is ’n versameling resepte wat die modern kok daartoe in staat stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as dié wat ons voorouers geskep en geniet het. Die Suid-Afrikaanse kookkuns is ’n unieke vermenging van ’n verskeidenheid kulture – die Hollandse, Franse, Duitse en Britse setlaars, sowel as die Maleierslawe wat uit die Ooste hierheen gekom het, het almal hul eie gunstelingresepte na Suid-Afrika gebring. Die subtiele wyse waarop hierdie ‘ingevoerde’ resepte aangepas is deur plaaslike bestanddele in te sluit en innoverende metodes te gebruik, het gelei tot die skep van ’n baie oorspronklike en geliefde kookkuns. Die boek bevat ook interessante brokkies oor die manier waarop ons voorouers geleef het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.