Back to results
Cover image for book Houtwerk vir almal

Houtwerk vir almal

By:Peter Alkema
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781431700226
eText ISBN:9781432304324
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die agtergrond tot die projek en ’n lys materiaal en gereedskap wat jy nodig het. Die aanwysings is duidelik en maklik om te volg. Daar is ook wenke wat jou sal help om tyd te spaar. Die ‘Gereedskap en tegnieke’-afdeling voorsien jou met praktiese insig oor houtwerk en gereedskap voordat jy jou eerste projek aanpak. Maak ’n speelgoedkis of staantrap as eerste projek binne ’n paar uur! Voltooi die rakke in die babakamer voordat die kleinding kom of maak ’n bed voordat die krip te klein raak. Omskep jou tuin met ’n stewige bankie in ’n skadukol of skep ’n splinternuwe speel-area met die Wendy-huis. Jy kan selfs jou eie werkbank bou as jy spasie vir jou gereedskap benodig!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.