Back to results
Cover image for book Maaltye sonder moeite

Maaltye sonder moeite

By:Debbie Wareham
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781432302139
eText ISBN:9781432303808
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Maaltye sonder moeite is ’n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir ’n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en ’n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit.<br> Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/formulemelk na vaste kosse so maklik moontlik vir mammas en babas te maak. Daar is ’n volledige afdeling oor borsvoeding, asook die regte tydperk om met vaste kosse te begin. Die selfspening-metode stel voor dat die baba deel word van etenstye en hulle vingerhappies vanuit die eetstoeltjie geniet terwyl die gesin eet. <br> Maaltye sonder moeite bevat meer as 120 gesonde en maklike resepte wat alles van purées vir die baba, tot heerlike etes vir die hele gesin.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.