Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding
Vir die leerling- en bestuurslisensietoetse| By: | Clive Gibson; Gavin Hoole |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781432303297 |
| eText ISBN: | 9781432303310 |
| Edition: | 4 |
| Copyright: | 2013 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hersien, met opgedateerde inligti ng en ’n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is
Die Nuwe Amptelike K53-handleiding ’n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou
te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek
wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en
motorfietse.
Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur,
padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde
van dié afdeling is ’n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente
opgestel word. ’n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing
opsom, is ná die toets bygevoeg.
Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna
eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en
die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- en
bestuurslisensietoetse. Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ’n opsionele
skakel tot ’n aanlyn-selftoetsfasiliteit.