Back to results
Cover image for book Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis

Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis

By:Nicole Seabrook
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781432302016
eText ISBN:9781432302993
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan ’n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op ’n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.<br><br>Seep, skuim en Skrop bevat meer as 100 maklike resepte wat vir die liggaam en die huis ontwikkel is. Daar is hoofstukke oor gesigsprodukte, haarprodukte, behandeling vir hande en voete, asook produkte vir kinders, babas en swangerskap. Nicole wys jou ook hoe om gliserien- en kouepers-seep te maak en bespreek die esoteriese olies en hul gebruik. QR (‘quick response’)-kodes word ingesluit met skakels tot Internet-videos waar die maak van die produkte gedemonstreer word.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.