Back to results
Cover image for book Boendoe-kos vir die Afrika-bos

Boendoe-kos vir die Afrika-bos

By:Rita van Dyk
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781432301859
eText ISBN:9781432302634
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as’t ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai.

Al die resepte kan oor die kole, of oor ’n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders ’n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat ’n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos hoe staat te maak nie. Jy hoef ook nie ’n beroemde sjef te wees om hierdie geregte voor te berei nie – dis smaaklik, maar net so maklik om te maak!

Hierdie resepte is deur verskeie mense getoets, aangesien dit reeds in die WegRy/DriveOut-tydskrif verskyn het. Boendoe-kos vir die Afrika-bos stel jou in staat om selfs op safari soos ’n bobaas-sjef te kook en enige iets van slaaie, tot moussaka, tot selfs roomys te bedien.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.