Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid
| By: | Noeleen Foster |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781432300852 |
| eText ISBN: | 9781432302177 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2013 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Talle belangrike gebeurtenisse in ons lewens word selfs beter onthou wanneer ons aan tafel saam met geliefdes sit om ’n maaltyd te deel, te lag en te gesels. Of die gebeurtenis ’n spesiale viering of ’n eenvoudige familie-byeenkoms is, ’n stylvolle tafel komplementeer die kos en die geselskap. As jy daarvan hou om te onthaal, is Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid propvol idees wat jou sal inspireer om pragtige herinneringe rondom jou etenstafel te skep. Die teks sluit wenke in oor hoe om verskeie dekoritems te maak, asook wenke oor hoe om met flair te onthaal.