Back to results
Cover image for book Uit die Oond

Uit die Oond

By:Fay Lewis
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781770075658
eText ISBN:9781431702749
Edition:1
Copyright:2012
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto's haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat ’n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar ’n boek met ’n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is ’n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.