Koeke ter Viering van Liefde en Lewe
| By: | Callie Maritz |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781770077843 |
| eText ISBN: | 9781431702688 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op ’n heerlike reis neem. Hierdie boek bied ’n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met ’n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, verdien dit beslis ’n plek in die boekrak van elke koekliefhebber. Gee toe aan jou donker kant en swig voor die verleiding van dekadente Duiwelskoek of bevredig jou sin vir die estetiese met ’n onweerstaanbaar mooi Rooi fluweelkoek. Wees uitdagend en eksperimenteer met bestanddele soos beet, avokadopeer, kweper en mango in koek. Watter geleentheid jy ook al vier, dit sal sukkel om te kies uit hierdie versameling van ou gunstelinge en moderne nuutskeppings.