Die skilpad se laaste traan
| By: | Carol Campbell |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781415210093 |
| eText ISBN: | 9781415210352 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2019 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
<p>Dis ’n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver – drie dae met ’n donkiekar – en sy is te voet.<br>Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die stilhouplekke al langs die n1 moes werk. Wanneer hulle drie mekaar later weer as grootmense raakloop, moet hulle hard besin oor die dinge van gister wat elkeen sy eie koers laat inslaan het.<br>Saam met Siena se storie loop die Karooskilpad se spore: ’n Dier wat die wysheid van die landskap saam met hom dra en wat ’n enkele traan stort wanneer hy doodgaan.<br>In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjiemense.</p>