Back to results
Cover image for book Die Formidabele Ling-Ho

Die Formidabele Ling-Ho

By:Johan Kruger
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415201756
eText ISBN:9781415209202
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho: opperste towenaar en showman. Van skoolsaal na kerksaal na landbousaal reis Willem, sy assistent en sy kat in hul bakkie, gevolg deur ’n karavaan, gevolg deur ’n Ventertjie, oor die grasvelde van Mpumalanga.<br>Dit is hier waar dié klein bende vir Evie en Noah raakloop. In hul biblio­teekwa bring dié gedemoveerde bibliotekaresse en die drywer van die Travel­ling Library die geskrewe woord na die mense.<br>Tussen Evie en Willem is daar ’n vonkie, maar daar is ook onweer in die lug. Die storm in aankoms gaan Willem en die meisie in die kis se bloutjie een aand met die saagtriek na kinderspeletjies laat lyk.<br>Johan Kruger steek die draak met allerlei swaarwigtige Suid-Afrikaase werklikhede. Sy satire Die formidabele Ling Ho is soos ’n welkome bui reën oor ’n dor stuk platteland.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.