Boas Mei is verward
| By: | Tinus Horn |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781415207680 |
| eText ISBN: | 9781415206638 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wêreld. So verward is Boas dat hy in die hospitaal beland. Maar oor een ding is hy nie verward nie: wat die probleem in sy kop is.

Geleerde dokters kom naby vuisslaan oor daardie probleem. Die breinchirurg proe al die Nobelprys ná hy sy studie oor Boas se brein gepubliseer het. Die neuroloog se vuil bek grens aan Tourette- sindroom soos sy stoei met die probleem. Die dokters lyk maller as Boas self, maar selfs dít help nie. Daar is geen handboek vir wat Boas se kop makeer nie.

Tot hulle hom huis toe stuur. En hy sy storie op die kamermuur begin uitskryf. ’n Beter een, want sy ware storie is nie mooi nie.

Tinus Horn se aangrypende roman ondersoek geweld en skuld en hoe naby leuens soms aan die waarheid loop.