Back to results
Cover image for book Huisies van papier

Huisies van papier

By:Dalena Theron
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415207086
eText ISBN:9781415206409
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa’s en ’n onheilige horde honde en katte op ’n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het – ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, ’n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa’s verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so ’n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol?<br>In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.