Back to results
Cover image for book In sneeu geskryf

In sneeu geskryf

By:François Loots
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415207437
eText ISBN:9781415206393
Edition:1
Copyright:2015
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër. <br>Dekades later, op ’n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in ’n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat ’n somer by Sizzler’s, ’n bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion, Randy en Cool Daddy. Vir sy kliënte is hy “Frikkie”, ’n boerseun wat hul wildste fantasieë waar maak. <br>Wanneer ’n kliënt een aand vir hom ’n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later loop Heinrich dié man, Bertus, in ’n kuierplek raak waar die ouens van Sizzler’s uithang. Wat hulle twee nie weet nie, is dat die kelner wat vir hulle shooters aandra, teen ’n waansinnige moorddadigheid in sy eie kop baklei.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.