My groot vet Griekse egskeiding
| By: | Pat Stamatélos |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781415207376 |
| eText ISBN: | 9781415206232 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
<p>In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine.<br>’n Jaar later is Archie stééds weg. Hy stuur kriptiese boodskappe aan sy kinders en uiteindelik een aan sy prokureur waarmee hy Polly se aansoek om ’n egskeiding<br>aanvaar. Toe daag hy nie op vir die hofverskyning nie, en Polly begin wonder of die man ooit nog lewe.<br>My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Polly se gesukkel om te skei, nuwe vriende en ’n ongelooflike nadraai. Pat Stamatélos se roman is deurspek van die humor en patos waarvoor sy bekend is.</p>