Back to results
Cover image for book Papegaaislaai

Papegaaislaai

By:Theunis Engelbrecht
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415207147
eText ISBN:9781415206096
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerk
soos op Cheaters te doen, lyk na ’n blink idee.
Wanneer dié twee helde begin soek na ’n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn,
dans die poppe behoorlik.
Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle ’n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryf
oop.
Dan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember
2012. Daar is nog net ses dae oor …
Gaan Malletjie en Rocky oorleef in ’n wêreld wat mal geraak het?
Theunis Engelbrecht se vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock ’n’ roll.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.