Back to results
Cover image for book Dieners en donners

Dieners en donners

By:Mike Nicol
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415203774
eText ISBN:9781415205594
Edition:1
Copyright:2013
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.
‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy’t ’n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat ’n toeskouer uitgehaal het tydens ’n onwettige motorwedren.
As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, ’n man met ’n smerige verlede. ’n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare,
die slegte ou dae – ou koeie wat eerder begrawe moet bly. ’n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld – staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.
Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in ’n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.