Back to results
Cover image for book Bokveld binnekort

Bokveld binnekort

By:Charlie Human
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415203781
eText ISBN:9781415205167
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.

Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson “Jackie” Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag.

Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ’n apokalips of twee.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.