Back to results
Cover image for book Troos vir die gebrokenes

Troos vir die gebrokenes

By:Bettina Wyngaard
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415200834
eText ISBN:9781415204436
Edition:1
Copyright:2011
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die geslagte vroue se wel en wee is veweef in dié verhaal van hoop waar hoop soms wil beskaam. Dit is dié vroue, en ’n hele gemeenskap in die Overberg, se verhaal. Daar is Lilly, met die voorkindjie, en die pastoor wat sy oog op haar het. Sy probeer ’n skuiling vir die dakloses oprig, maar teen groot weerstand in. En haar ma, Frieda Daniels: ’n raakvatter, voorvrou by die appelfabriek, by die gebedsgroep en met liefdadigheid. Maar sy het blou kolle op haar, en gekraakte ribbes. Frieda is ? sterk vrou, maar hiervoor meet sy verskonings uitdink. Frieda se grootmaak-ma, Antie Miena, moet magteloos toekyk, maar net tot op ’n punt. Een nag tree sy op, sy wat Frieda se beskermengel is, sonder om die gevolge te ontsien. Troos vir die gebrokenes gee ’n sondelinge binnekyk op ’n plattelandse bruin gemeenskap en die onvergeetlike karakters wat ten spyte van alles die lewe vol in die oë kyk.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.